Skip to content

Testimonies of worship dance event – Esther March 2015

The Midnight Bride; Esther, Matthew 25 and the Bride of Revelation 19.

350 pix 32015 03 13 23.16.11

Liewe Suret en span,
 
Baie dankie vir al die reëlings t.o.v. die aand van worship. Dit was voorwaar heerlik en pragtig. Ek het weer so baie geleer by die dames wat sò met oorgawe ons Koning Bruidegom geëer het. Die groepdanse was wonderlik pragtig!
  
Baie seën met jul bediening  met die gereedmaking van die bruid van Jesus.
 
Mag Hy ons waardig vind as Hy ons kom haal.
 
Mimmie du Toit

Dear Suret and Team

Thank you so much for the arrangements and the evening of worship. It was wonderful and the dances were beautiful. I learnt so much by just watching also the women who worshipped our King and Bridegroom with all their hearts. The group dances were beautiful. Blessings with your ministry – and the preparation of the Bride of Christ.

May He find us worthy when He comes to fetch us.

Mimmie du Toit.

Hi Suret

Wat ‘n awesome aand. Ek nog in Sy teenwoordigheid. Baie dankie. Deel weer asb mooi met my die betekenis van die granaat op my email asb. dit spreek diep tot my. Ek het sommer 3 boekies gekoop van die Midnight Bride..Ek is verstom hoe die tema vanaf Genesis deurgetrek is tot Openbaring en die Midnight bride Esther bruid en Matthew 25 bruide…Hou so aan…

Me An.

Hi Suret

What an awesome evening of worship in His presence. Thank you so much. Please share with me the meaning of the pomegranate? This really speaks to me. I bought 3 of the Midnight Pomegranate books and I am astounded how the theme was taken from Genesis right through Esther, the Bride of Matthew 25 and right into the book of Revelation. Please continue this ….

An.


Good morning Suret.

I trust you are well and blessed.  Thank you for inviting me and the ladies. we has a time beyond awesome!!. We really enjoyed being in the presence of the Lord.

Chyril

Hi Suret,

Baie dankie vir die pragtige geleentheid – dit was ‘n voorreg om so saam op die besondere manier Jesus te “worship”!!  Pragtig en baie dankbaar ons kon dit meemaak. Baie liefde en seen

Marietjie

Suret 

Ek is baie laat, maar wil julle nogtans bedank vir die aanbieding van bogenoemde fees.  Dit was vir my ‘n ware fees!  Ek is baie opgewonde oor die koms van Jesus, omdat Hy vir my   al vir omtrent die afgelope 15 jaar visioene en Woord rondom Sy koms gegee het. 

Die nuuste is dat Hy vir my wys die Bruid se klere is gereed.  Sy hoef nie daarvoor te betaal nie, Sy het net 1 uitrusting nodig.   Dit is gereed, sy moet net instap en dit kom haal.

So baie dankie, ek en my vriende het die aand baie geniet.

Baie seen

Joline  Stanford

2015 03 13 22.19.152015 03 13 22.13.10

]]>

Scroll To Top